• 1
  • 2
  • 3
  • 4

Welcome to Mulati Safari Camp in Limpopo, South Africa.

Part of the Murchison Leisure Group
Luxury Lodges and Game Farms in South Africa.

  • Home
    Home This is where you can find all the blog posts throughout the site.
  • Categories
    Categories Displays a list of categories from this blog.
  • Tags
    Tags Displays a list of tags that have been used in the blog.
  • Bloggers
    Bloggers Search for your favorite blogger from this site.
  • Team Blogs
    Team Blogs Find your favorite team blogs here.
  • Login
    Login Login form

Sukses met vaalribboke

Posted by on in Latest News
  • Font size: Larger Smaller
  • Hits: 1786
  • 0 Comments
  • Subscribe to this entry
  • Print

 

Die vaalribbok (Pelea capreolus) word in Suid-Afrika aangetref.

'n Volwasse vaalribbok weeg 22 kg en 'n hoogte van ongeveer 85 cm. Die ram het dun, regop horings wat tot 30 cm wat effens vorentoe buig. Die bok se haarkleed is wollerig as ander wildsbokke . Vaalribbokke het 'n grys bokant, met lig gelerige bene en gesig en 'n wit pens en stert.Vaalribbok het uiters lang, gepunte ore. Sy lang gesig eindig in 'n klein bek.

Die dieet bestaan hoofsaaklik uit die blare van tweesaadlobbige plante en gras. Hulle verkry water uit die blare wat hulle vreet en is dus nie afhanklik van 'n varswaterbron nie.Die sosiale groepe bestaan uit 8 tot 20 wyfies met 'n dominante mannetjie. Ramme is poligamies: hulle word met meer as een ooi geassosieer. Vaalribbokk ramme is uiters aggressief en sal tydens die paarseisoen soms ander diere in sy omgewing doodmaak.

Vaalribboke het 'n gemiddelde lewensduur van 8 tot 10 jaar. Kilima Privaat Wild Reservaat en Spa het groot sukses met vaalribboke in gevangenis veral met die teel projekte .Die naam reebok is afgelei van die vaalribbok en het dus sy naam so verkry (British sportswear Reebok)

 

Comments