Welkom by Kilima Privaat Wild Reservaat en Spa top akkommodasie en lekker slaap ons spesiale VAKANSIE afslag en laagste prys gewaarborg. Soek jy luukse lekke slaap akkommodasie . Sodra jy die afslag gesien het, kan jy jou bespreking bevestig.

Kilima Game Lodge, sy Afrika atmosfeer, is die perfekte wegbreek plek waar mens die trots van een van die top Suid-Afrika se bewaringspogings kan geniet. Friendelike personeel,uitstaande luukse akkommodasie in die bosveld met wildkyk rite stap roetes en honderde voel spesies. Kilima is dit net n paar minute se ry van die Kruger Nasionale Park waar jy op n dag rit of per wildkyk toer kan gaan. N mekka vir kos liefhebbers wat hou van wild vleis geregte word voorberei op tradisionele wyse deer ons top chef.

P1160131